Kom ervaar die wonderlike en opwindende wêreld van ’n veiling

Gestig in 1968, is Stephan Welz & Co nie net een van die oudste afslaers in die land nie, maar ook een van die afslaers met die meeste ervaring. Met bykans 325 000 items wat al voorberei was in meer as 700 veilings, weet dié maatskappy hoe om ’n suksesvolle veiling te hou. Hulle spesialiseer [...]

Kom ervaar die wonderlike en opwindende wêreld van ’n veiling 2016-11-02T09:49:15+00:00

Sigaretrokers se Bengaalse tier behaal R40 586 op Welz-veiling

Dit is noe aldag dat die skedel van 'n Bengaalse tier op Kaapse vieling van kuns en oudhede opgeveil word nie. En ewe selde word so 'n skedel deur 'n silwersmid en kunstenaar met silwerbeslag in 'n ongewone asbak vir 'n sigaretroker omskep.

Sigaretrokers se Bengaalse tier behaal R40 586 op Welz-veiling 2016-11-02T09:49:15+00:00

Geelkoper-mate uit Vrijstaat haal R127 566

Drie imperiale mate van geelkoper wat in 1875 deur Potter van Londen vir Boererepubliek van die Oranje-Vrijstaat gegiet is, het R127 566 op Stephan Welze & Co se onlangse veiling van oudhede en kuns in Constantia, Kaapstad, behaal. Die mate is onderskeidelik 'n imperiale boesel, 'n imperiale gelling en 'n imperiale halfgelling. Hoewel die Transvaalse [...]

Geelkoper-mate uit Vrijstaat haal R127 566 2016-11-02T09:49:15+00:00

[In the know] GET TO KNOW: Anton Welz

How long have you worked at Stephan Welz & Co.? I worked at my first viewing when I was still in high school, around Grade 10, as I can remember, it was a stamp viewing at the Good Hope Centre in Cape Town. I worked at what was then Sotheby's auctions throughout my school and [...]

[In the know] GET TO KNOW: Anton Welz 2016-11-02T09:49:16+00:00

[In the know] Have you considered alternative assets?

For many years successful individuals have been using alternative assets to introduce stability into their wealth portfolio, now is the opportunity for you to do the same. By owning art you are taking complete control of your wealth and reducing the risk from uncertainty in the local and global markets. A report by Deloitte, named [...]

[In the know] Have you considered alternative assets? 2016-11-02T09:49:16+00:00

[In the know] Galleries, dealers, artists and auction houses

The relationship between dealers, galleries, artists and auction houses is sometimes quite sensitive, sometimes filled with a bit of animosity, and always interesting. Let's understand the difference; not all dealers work from galleries, many are independent advisors who work with a limited number of clients and advise, consult and buy on their behalf. They broker [...]

[In the know] Galleries, dealers, artists and auction houses 2016-11-02T09:49:16+00:00

Kruithoring van Fort Hare haal R12 756 op Welz & Co-winterveiling

Seldsame versamelstuk wat van die Sewende Grensoorlog van 1846-’47 tussen die indertydse Britse koloniale magte en die suidwaarts bewegende Xhosas dateer, naamlik ‘n kruithoring van ‘n infanterie-soldaat, is op Stephan Welz (Sc Co se pas afgelope winterveiling by Alphen, Constantia, vir R12 756 opgeveil. […]

Kruithoring van Fort Hare haal R12 756 op Welz & Co-winterveiling 2016-11-02T09:49:16+00:00