Sigaretrokers se Bengaalse tier behaal R40 586 op Welz-veiling

Dit is noe aldag dat die skedel van ‘n Bengaalse tier op Kaapse vieling van kuns en oudhede opgeveil word nie. En ewe selde word so ‘n skedel deur ‘n silwersmid en kunstenaar met silwerbeslag in ‘n ongewone asbak vir ‘n sigaretroker omskep.

Bengaalse Tier

2016-11-02T09:49:15+00:00

About the Author: