7 DINGE OM DIE NAWEEK TE DOEN

Prof. Pitika Ntuli (74), politieke kommentator, voormalige vryheidsveg-ter, digter en kunstenaar, hou more om 11:00 ‘n kunsbegeleiding by Stephan Welz & Kie. in Johannesburg.

Vier van Ntuli se werke word vandees-maand deur Stephan Welz & Kie. opgeveil. Sy werk is al in vele museums uitgestal. Ntuli se werk kom op 10 en 11 Mei onder die hamer in die Suidtoring op Nelson Mandelalplein in Sandton. Vir meer inligting: Kontak Isabel Byrne by 011 880 3125 of stuur ‘n e-pos na Isabel.Byrne@ stephanwelzandco.co.za.

Coverage - Stephan Welz & Co - Beeld - 07 May 2016

2016-11-02T09:49:17+00:00

About the Author: